Bedieningsvreugde en bedieningsvaardighede
vir ons as roepingsgedrewe mense
Voortgesette Bedieningsontwikkeling
Kollega
Welkom by ons eerste volle siklus van kursusse hier in die Noorde. Volgens die beleid van ons kerkverband werk ons aan twee sake mee:
· ons vertrou ons Vader dat Hy sal voortgaan om mense te roep vir die bediening, soos Hy ons geroep het en
· ons onderneem om ons eie bedieningsvreugde te beskerm, onder andere, deur deurlopend aandag te gee aan ons bedieningsvaardighede.
Hiermee help ons mekaar by Excelsus. Die Noordelike taakgroep (drie persone per Sinode) het hierdie elf kursusse vir 2009/10 gekies. As jy intussen nuwe behoeftes op die tafel plaas, kan dit natuurlik nog ingewerk word.
Welkom by enige kursus en op enige plek van jou keuse. Die pryse is so uitgewerk dat ons saam dra aan verspreide koste.
Malan Nel en Flip du Toit
(Namens die Taakgroep)
KURSUSSE
NOORDELIKE AANBIEDINGE
EXCELSUS
2009 – 2010
|
|
Kursussaak
(Dink saam met ons oor ‘n populêre naam) |
Kursoriese inhouds aanduiding |
Aanbieder(s) |
Prys (vir drie dae) (Kontak asb jou sinodale kantoor vir sinodale reëlings, indien hulp benodig) |
|
POTCHEFSTROOM Presiese plek van aanbieding word later bepaal |
||||
|
EERSTE SIKLUS: 16 – 18 MAART 2009 |
||||
|
|
1 NT en Prediking |
Die Nuwe Testament en hoe ons dit preek |
Neels du Randt |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
2 Missionere Gemeentes |
Wese en Ontwikkeling |
Malan Nel |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
3 Etiek / Waardes |
Waardevorming |
Andre van Niekerk |

TWEEDE SIKLUS: 10 – 12 AUGUSTUS 2009 |
||||
|
|
10 Leierskap |
Ontwikkeling van leierskapsvermoëns |
Nelus Niemandt |

11 Transformasie Bestuur |
Begeleiding van verandering |
Herman Carelsen |

DERDE SIKLUS: 15 – 17 MAART 2010 |
||||
|
|
7 Persoonsgroei, selfbestuur, loopbaanbeplaning |
Word wat ons bedoel is om te wees |
Henk Gous |

8 Liturgiek |
Eredienste: saam gedink en saam ontwikkel |
Ferdi Clasen |

9 Kategese |
Waarom en hoe doen ons dit? |
Johan Avenant |

VIERDE SIKLUS: 10- 12 AUGUSTUS 2010 |
||||
|
|
4 Hermeneutiek |
Oopgaan van tekste |
James Kirkpatrick |

5 OT en Prediking |
Die Ou Testament en hoe ons dit preek |
Fanie Cronje |

6 Gemeente as sorgsisteem |
Onderlinge versorging vandag |
Anton Pienaar |

PRETORIA Presiese plek van aanbieding word later bepaal |
||||
|
EERSTE SIKLUS: 16 – 18 MAART 2009 |
||||
|
|
4 Hermeneutiek |
Oopgaan van tekste |
James Kirkpatrick |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
5 OT en Prediking |
Die Ou Testament en hoe ons dit preek |
Fanie Cronje |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
6 Gemeente as sorgsisteem |
Onderlinge versorging vandag |
Anton Pienaar |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
TWEEDE SIKLUS: 10 – 12 AUGUSTUS 2009 |
|||
|
|
1 NT en Prediking |
Die Nuwe Testament en hoe ons dit preek |
Kobus Myburgh |

2 MissionLre Gemeentes |

JOHANNESBURG Presiese plek van aanbieding word later bepaal |

Etienne de Villiers |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
VIERDE SIKLUS: 10- 12 AUGUSTUS 2010 |
|||
|
|
10 Leierskap |
Ontwikkeling van leierskapsvermoëns |
Nelus Niemandt |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
11 Transformasie Bestuur |
Begeleiding van verandering |
Herman Carelsen |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
NELSPRUIT Presiese plek van aanbieding word later bepaal |

Lourens Bosman |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
VIERDE SIKLUS: 10- 12 AUGUSTUS 2010 |
|||
|
|
1 NT en Prediking |
Die Nuwe Testament en hoe ons dit preek |
Neels du Randt |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
2 MissionLre Gemeentes |
Wese en Ontwikkeling |
Malan Nel |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
3 Etiek / Waardes |
Waardevorming |
Etienne de Villiers |
R1200:00 (Voedsel en verversings ingesluit) |
|
|
ANDER KURSUSSE OP DIE LYS VAN DIE LANDWYE PROGRAM Sien aparte dokument www.excelsus.org.za en klik op kursusse (VBO Kurrikulum 2009 +) vir die totale ‘aanbod’ ook saam met die Sentrum vir Kontekstuele Bediening (www.ccm.up.ac.za) |
|||
Tags: 2009 kursusse, Bedieningsvaardighede, Excelsus, Kursusse, predikante