Comments for Ben van Dyk se Weblog

Opmerking op Ten Lessons about Being a Learner-Centered Teacher – Alban deur mnr.muller
Kan ‘n mens regtig dan nog van die kansel af staan en preek?

As leerders leer deur persoonsgerigte take en groepwerk en saamgesels, moet ons nie ophou met die eenrigting-lesings vanaf die preekstoel nie?

Jy leer slegs as jy aktief nuwe neuronverbindingsnetwerke skep; nie as jy passief in ‘n kerksaal sit en gaap nie.

Of hoe?

Opmerking op You need a mentor deur tiaan
Ons praat hier in Vryheid deesdae al meer in die rigting van accountability partners, wat soortgelyk aan mentors is, maar ek dink tog ‘n bietjie van ‘n verskil in het, omdat daar nie ‘n ‘mentor’ en ‘n ‘mentee’ is nie, maar dat altwee op dieselfde vlak staan.

Ek wil dit graag ook by die jeug inbring, maar dan sal ek dit eers self onder die knie moet kry. Daar is blykbaar iewers 10 vrae wat jy en jou accountability partner mekaar vra, persoonlike goed – so julle gaan mekaar móét vertrou, nes Rick in die artikel sê.

Ek dink dis heavy sinvol en uiters noodsaaklik. Nou moet ek dit net self begin doen…

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Berrie
Hi Ben

Het vandag [ 22 Feb] jou artikel in die kerkbode [ 6 Feb] gelees en toe ingeskakel op jou blog.Ek is baie opgewonde oor dit wat julle alreeds daar in KZN doen. Hier by ons in Namibie is dit seker een van die vinnigste groeiende behoeftes vanwee kleiner wordende gemeentes en veral plattelandse gemeentes wat al jare voort sukkel net om tog te kan bestaan.

In Walvisbaai is ons drie NG gemeentes maar vanwee gebeure uit die verlede worstel ons nou al 5jaar om saam te werk met die oog opeenwording. Ons eie gemeente [ Wvb -Noord] het 5 jaar gelede geskeur nadat my voorganger uit die NG kerk bedank het en die dag van sy afskeid het feitlik die hele kerkraad [met uitsondering van een] uit die NGK bedank . Van die 750 lidmate het ongeveer 500 die volgende week ook ‘geloop’.

Die kort en lank van die hele hartseer verhaal was dat ons [ nuwe kerkraad] vanaf 2004 finansieel geworstel het om ons verpligtinge na te kom. Dit weereens het gelukkig mee gehelp tot verskeie denkprossese en optredes. Ons het eers die pastorie en toe ons kerkgebou verkoop want almal het begin besef dat ‘n gemeente mense en nie geboue is nie.

Ons huur ons voormalige kerkgebou sondae vir erediens. Dit kos ons [ N$ 1-00] R1-00 – Ja een rand per maand.Ons huur dit terug vir die volgende tien jaar. Die nuwe eienaars het dit omskep in ‘n teater en onthaal/kongres area. Ons geniet tans die gebruik van ‘n baie mooier en beter kompleks vir ons eredienste.

Die skielike ‘wees’ sonder enige vaste eiendom was ‘n Tsunami [ iets wat ons meer dikwels in die Kerk nodig het] vir almal wat ons gedwing het om ‘n kopskuif oor gemeente wees te maak.Praat is altyd maklik, kopskuif kom eers wanneer ‘n mens begin doen het ons ondervind. Doen kom lyk my eers wanneer ‘n Katastrofe jou voluit tref.

Ons is nou in die volgende fase wat presies behels waaroor jy skryf. Ons het onsself drie jaar tyd gegee om lidmate op te lei om die predikant se bedieninge oor te kan neem. Omdat ek na die verkoop van die pastorie [ Julie 2006] na die buurdorp verskuif het het dit ook hierdie proses enorm aangehelp.

‘n Verdere proses waaraan ons werk is om met ‘n e-predikant te begin werk. Dit beteken die gebruik maak van die tegnologie om tydens eredienste en spesiale dienste ‘n diens iewers te hou [ selfs in my huis indien daar nie meer finansies oor is om my vervoer te betaal] wat ons kan beeldsend na selfs van die plattelandse gemeentes. Ons het alreeds met twee gemeentes daaroor gesels maar glo my ‘n kopskuif vra werklik waar ‘n enorme Tsunami.

Ek gaan vandag nog die kerkraad na jou webtuiste verwys en jou artikel aan hulle stuur. Hulle sal baie opgewonde daaroor wees en glo ek met nog groter entoesiasme dit aanpak waarmee ons tans reeds besig is.

Groete

Berrie Holtzhausen

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur benvd
Mike, dankie vir jou kommentaar. Ek het die model dienooreenkomstig verander.

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Mike Heaney
Ben, na gesprek met Lourens oor die feit dat sending en missionaal in Zulu dieselfde vertaal sou word, sou ek graag die eerste sin wou verander om te lees:

Die nuwe model ontwikkel dus ‘n interafhanklike plaaslike gemeente wat in sy wese gestuurd is.

Groete Mike

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Mike Heaney
Ben, net vir volledigheid. In aansluiting by my vorige opmerkings.  Dalk kan die derde paragraaf (by kleiner gemeente) so lees:

Voorstel: Die nuwe model ontwikkel dus ‘n interafhanklike plaaslike gemeente wat misionaal is. Uitreike word gedoen deur die plaaslike opgeleide gelowiges onder mentorskap van ‘n hoogsopgeleide predikant. Op hierdie manier brei die plaaslike gemeente uit en word selfonderhoudend en interafhanklik.

Groete Mike

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Mike
Ben Ek stem saam dat die ‘n goeie stuk is. Ek volhard egter met my opmerkings aan jou per Epos dat ek die woord missionaal of gestuurd sou verkies bo die woord sendinggerig.  Eersgenoemde twee terme is meer holisties van aard as net die woord sending.  Miskien is dit waarom dit nodig is om die woord sending met missionêr gerig te omskryf.  Met missionaal (die term wat ek vermoed algemeen gebruik word “missional”) is meer as net die ou terminologie van sending as iets wat jy aan ander doen op die spel. Missionaal het te make met die kerk se gestuurdheid. Die kerk kan nie maar net ‘n sendingprojek of meer he nie.  Ek weet dit is nie wat jy bedoel nie, maar dankie vir die kans om kommentaar hier te lewer en dankie dat jy die konsep van die apostoliese bedeiningsmoedel verder verfyn het.  Groete Mike

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Ferdinand
Benna, dis ‘n mooi stuk en stem saam met Lourens…maar ek weet net: ons moet dit doen in ons Ring is dit belangrik.  Wanneer begin ons?

Ferdinand

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Lourens
Ben, geluk en mag ons lekker saampraat! Een van die uitdagings gaan wees om die gedagte na gemeentes te neem. ‘n Ander gaan wees om ons gemeentes se koppe/harte oor kerkwees te verChristelik! (Maw dat ons kerke begin sien as liggaam van Christus!) Nog ‘n uitdaging gaan wees om dominees se bedieningsverwagting te Kersten! Hiersonder hoes ons teen die wind! Maar die kerk is die Here s’n en ek weet Hy is oppad met ons na ‘n nuwe bedeling.

Opmerking op Bedieningsmodel van die NG Kerk familie in KZN deur Ben
As jy wil kommentaar lewer, klik op “comment” en skryf jou kommentaar.